PRIVAATSKOOL MORIA

VISIE EN MISSIE

VISIE 2020

'n Wêreldklas skool wat leerlinge tot hul volle potensiaal ontwikkel deur Christelike beginsels in Afrikaans.

ONS MISSIE

  • Om elke leerling se uniekheid in ag te neem en individuele ontwikkeling aan te moedig deur:
    • uitnemende akademiese- kultuur- en sportstandaarde te handhaaf d.m.v.
      • effektiewe onderrig en afrigting binne die raamwerk van Christelike waardes.