PRIVAATSKOOL MORIA

HUIS ONDURI KOSHUIS

Koshuis personeel
KoshuisvaderMnr Loutjie Grobler
AdministrasieMe. Jeanette van Wyk
Matrone - MeisiesMe. Izelda Robberts
Matrone - SeunsMe. Maryna Esterhuysen
PersoneelMe. Eliana Burger




Kontak Huis Onduri Koshuis by (+264) 081 474 3699

HUIS ONDURI

  • Aangrensend aan die skool, huisves Onduri seuns en dogters van Graad 1 tot 12 in verskeie vleuels.
  • Twee opgeleide matrones, drie onderwysers en 'n administrateur versorg die leerlinge.
  • Die gerief van hotelkamers met badkamers en 'n binne- en buite- ontspanningsarea word komplimenteer met 'n gerieflike braai-area en veilige huislike atmosfeer.
  • Etes word professioneel voorberei.
  • 'n Gebalanseerde dagprogram word ten alle tye aangemoedig en bestuur.
  • Daaglikse Bybelstudie.