PRIVAATSKOOL MORIA

Sport

Atletiek 
Gimnastiek 
Hokkie (Seuns en Dogters) 
Jukskei 
Netbal 
Rugby 
Skaak 
Tennis

Privaatskool Moria se sportmanne en vroue neem in al die sportkodes aan vriendskaplike en liga wedstryde / kompetisies deel. Hulle het ook die geleentheid om aan die verskeie sportkodes se proewe deel te neem vir Nasionale- en Internasionaleklere.