PRIVAATSKOOL MORIA

Kultuur

ATKV-Jeugtak,
Junior primêre konsert
Redenaars
Revue
Skryfkuns
Uitvoerende kuntste
Voortrekkers

Moria se kultuurmanne en vroue kry jaarliks die geleentheid om aan die NAPSO Kultuur Naweek deel te neem. Daar is ook verskeie geleenthede waar leerders geleentheid kry om hulle talente kan uitleef.