PRIVAATSKOOL MORIA

BUITEMUURS

KULTUUR

  • Ryk kulturele skoollewe met tradisies en karaktervolle skoolgees.
  • ATKV-Jeugtak, junior primêre konsert, redenaars, revue, skryfkuns, uitvoerende kuntste.
  • Verskeie ander dissiplines word vanuit die gemeenskap aangebied

SPORT

  • Atletiek, gimnastiek, hokkie, jukskei, netbal, rugby, skaak en tennis word deur die skool aangebied.
  • Perdry, boogskiet en krieket word vanuit die gemeenskap aangebied.
  • Gereelde sporttoere word aangebied.

Onverbeterlike gees!