PRIVAATSKOOL MORIA

Leerlingraad


Leerlingraad 2018

Agter vlnr: Erica Kesslau, Dalene Steenkamp, Shané Steenkamp, Michelle van Wyk
Voor vlnr: Pieter-Daan Mostert, Nico Krone

Elk van die leerlingraad is verantwoordelik vir sekere aktiwiteite by die skool. Kyk hier onder:

Nico Krone
  • Hoofseun
  • Sosiaal
Michelle van Wyk
  • Hoofdogter
  • Geestelik
Erica Kesslau
  • Kultuur
  • Sport
Pieter-Daan Mostert
  • Dissipline
Dalene Steenkamp
  • Akademie
Shané Steenkamp
  • Gees
  • Bemarking

 |

Webtuiste ontwerp deur Johan van Eyssen | 2018