PRIVAATSKOOL MORIA

AKADEMIE

  • Skool ure is Maandae tot Vrydae, 7:00 tot 13:05.
  • Graad 1 tot 12 met 'n IEB-Matrieksertifikaat (Onafhanklike Eksamenraad).
  • Vakkeuses op aanvraag.
  • Onderrigmedium - Afrikaans met Engels as eerste addisionele taal.
  • Goed gekwalifiseerde onderwysers (-esse) met 'n passie vir hul vak (-ke).

Kyk gerus na die vakke wat aangebied word.