PRIVAATSKOOL MORIA

Sanlam Noorde Atletiek

Sanlam Noorde Atletiek 

'n Jaarlikse atletiek byeenkoms wat deur Privaatskool Moria, Outjo, aangebied word. Privaatskole oor Noord Namibië word almal uitgenooi vir hierdie geleentheid.